Absolute waarde

y=abs(x)

In wiskunde is die absolute waarde van 'n reële getal die nie-negatiewe waarde van die getal sonder inagneming van die getal se teken. Die absolute waarde van -10 is gelyk aan 10, waar die absolute waarde van 10 ook gelyk is aan 10. Dit kan dus gesien word as die getal se afstand vanaf nul.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search